Waterval, Limpopo

Waterval

Njhakanjhaka
Waterval is in Limpopo
Waterval
Waterval
 Waterval se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°9′32″S 30°4′5″O / 23.15889°S 30.06806°O / -23.15889; 30.06806
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikVhembe
MunisipaliteitMakhado
Oppervlak
 • Totaal3,6 km2 (1,4 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal7 712
 • Digtheid2 142/km2 (5 550/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense0.1%
 • Swart mense99.6%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Tsonga 80.2%
 • Venda 15.1%
 • Ander 4.7%

Waterval is 'n woongebied (township) oorkant die Elim-hospitaal, geleë in die distrik van Hlanganani in die voormalige Tsonga-tuisland, Gazankulu, langs die R578-pad na Giyani in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Waterval sluit Njhakanjhaka, Lemana, Elim-hospitaal, Elim Mall, Hubyeni-winkelsentrum, Magangeni in, maar sluit die Shirley-dorpie uit, wat 'n aparte en alleenstaande plaas is, wat 'n wettige grens met Waterval en Mbhokota-dorpie in die ooste deel.

Volgens die middel-2015 bevolkingstatistieke (Stats SA), het dit 'n bevolking van 9 000 mense gehad en is deel van Njhakanjhaka Tradisionele Owerheid of Elim/Shirley Tradisionele Owerheid, met 'n gesamentlike bevolking van meer as 22 000 inwoners.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Subplek Waterval Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy